Tuesday, July 19, 2016

Ergeet die dinge wat agtergelaat was.


Dit gebeur gereeld dat mense sondes pleeg wat ernstige nagevolge dra en onherstelbare skade doen aan hul lewens. As jy een van hulle is, moenie die houding inneem dat jy nou gefaal het en daardeur kan jy nie meer God dien nie. Moenie die straf erger maak deur nog meer sondes te pleeg nie. Almal van ons het al van sekere paaie in ons lewens afgedwaal, maar God kan ons nog op soveel maniere gebruik.

“Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk.” - Spreuke 24:16

Kinders van Israel

Toe die kinders van Israel uitvind dat hulle nie in die beloofde land sou ingaan nie, was dit nie die tyd om op Moses op te gee en hom te verlaat nie. Hulle het nogsteeds die verantwoordelikheid gehad om by God se kinders te bly en hulle eie kinders groot te maak. Net omdat ouers foute in hul lewens gemaak het, beteken dit nie dat God hierdie ouers nie kan gebruik om godvresende kinders groot te maak nie. Miskien sal julle kinders grootword en doen wat julle veronderstel was om te doen.

Vrou by die put

Die vrou by die put het ‘n gemors van haar lewe gemaak, tog was sy gebruik om ander mense oor Christus te vertel. Miskien is jy al menigmale geskei of het dalk iets anders gedoen wat onherstelbare skade gedoen het aan jou lewe. Dit beteken nie dat daar nie ‘n plek vir jou is in jou gemeente nie. Natuurlik het die Bybel spesifieke kriteria vir a pastoor of diaken, so daardie deur is gesluit vir jou. Maar daar is baie ander werksgeleenthede vir die Here, en almal moet sielsherwinning gaan doen.

Dawid

In Psalm 51 lees ons hoe Dawid bid om te kan aanhou om vir God te lewe, na sy sonde met Batseba. Toe Dawid aangevat was deur die man van God, het hy homself bekeer. Hy het sy sondes bely en verdere werke vir die Here verrig.

3 Wees my genadig, o God, na u goedertierenheid; delg my oortredinge uit na die grootheid van u barmhartigheid.
4 Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde.
5Want ék ken my oortredinge, en my sonde is altyddeur voor my.
6 Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in u oë, sodat U regverdig kan wees as U spreek, rein as U gerig hou.
7Kyk, in ongeregtigheid is ek gebore, en in sonde het my moeder my ontvang.
8Kyk, U het ’n welgevalle aan waarheid in die binneste, en in die verborgene maak U aan my wysheid bekend.
9 Ontsondig my met hisop, dat ek kan rein wees; was my, dat ek witter kan wees as sneeu.
10Laat my vreugde en blydskap hoor; laat die gebeente juig wat U verbrysel het.
11Verberg u aangesig vir my sondes en delg uit al my ongeregtighede.
12Skep vir my ’n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my ’n vaste gees.
13Verwerp my nie van u aangesig nie en neem u Heilige Gees nie van my weg nie.
14Gee my weer die vreugde van u heil, en ondersteun my deur ’n gewillige gees.
15Ek wil die oortreders u weë leer, dat die sondaars hulle tot U kan bekeer.

Simson

Simson was deur godvresende ouers grootgemaak en het ‘n groot gawe ontvang, maar wat het hy gemaak daarmee? Hy het sy Nazaretiese eed gebreek en vrouens nagejaag tot op ‘n punt waar sy lewe heeltemal verwoes was. Teen die einde van sy lewe het die Filistyne hom ‘n slaaf gemaak en sy oë uitgesteek. Die simboliek agter Simson se hare wat weer gegroei het, was dat God hom nog kon gebruik. Die doel van Simson se lewe was om die kinders van Israel te verlos van die Filistyne, wat hy op die einde tog gedoen het. In die ideale wêreld sou hy nie in die proses doodgegaan het nie, maar daar is nagevolge vir ons sondes. Selfs al het Simson vele kere drooggemaak en op baie maniere ‘n mislukking was, het hy sekerlik tevrede gevoel toe hy sy lewensdoel uitgevoer het.

Hopenlik pleeg ons nie dieselfde sondes soos sommige van hierdie Bybelse karakters nie, maar ons sal almal struikel op een of ander manier. Moet nooit opgee nie. God se genade hernu met elke oggend. Terwyl jy nog op hierdie aarde asemhaal het God vir jou iets om te doen.

“Broeders, ek reken nie dat ek dit self gegryp het nie. Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.” Filippense 3:13-14

Hier is ‘n preek oor God se plan B vir ons lewens.

Monday, July 18, 2016

Pous Francis is Te Liberaal Selfs vir Meeste Katolieke



"Indien iemand homoseksueel is en hy is opsoek na die Heer en hy het goeie intensies, wie is ek om te oordeel?" was Pous Francis se beroemde stellings rondom homoseksualiteit. Die waarheid is, selfs die meeste Katolieke vind die huidige pous te liberaal.

Pous Francis letterlik Omhels Sodomiete

Die volgende is 'n uittreksel vanuit die Washington Post Artikel, 8 van Pous Francis se Mees Liberale Stlling waar ons die pous se reaksie gegee word ten opsigte van transseksualiteit:

"In 'n stil gereëlde vergadering by die Vatikaan, het Francis vir Diego Neria Lejarraga, 48, verwelkom. Gebore 'n vrou, het Lejarraga later 'n prosedure ondergaan om 'n transseksuele man te word. Eens genoem "die duiwel se dogter" deur 'n plaaslike priester in sy tuiste Spanje, het Lejarraga vertroosting gesoek van Francis in 'n vergadering privaat bevestig deur Vatikaan amptenare. Francis het beide Lejarraga en sy verloofde genooi na die Vatikaan vir 'n ontmoeting. Toe Lejarraga die pous gevra het of hy 'n plek in die kerk het, het die pous blykbaar geantwoord met 'n omhelsing." Gaan Diego Gaan! (Hel toe) Want jy sien, volgens Pous Francis, gaan selfs ateïste Hemel toe.

Die Katolieke Kerk Verander Vinnig

In 'n ander Washington Post artikel, het Pous Francis versoek vir die insluiting van homoseksueles in die samelewing, deur te sê dat hy geen reg het om te 'oordeel' nie beklemtoon die verskil tussen die vorige pous, Benedict, en die huidige pous, Francis:

"Selfs al het Benedict 'n beroep gedoen op Katolieke om "groot respek vir [homoseksuele] mense" te toon, het hy die publikasie van 'n kerk dokument oorsien wat homoseksuele inklinasies "afwykings" noem en 'n beroep doen om mans met "diep-gewortelde" homo neigings te verban uit die priesterskap. Hy sê ook dat selfde-seks huwelik 'n verraderlike gevaar tot die algemene welstand hou."

Katolisisme is 'n heidense geloof wat 'n werkings verlossing verkondig. Alle Katolieke pouse is uit die bose, maar my punt is dat Pous Francis deur so liberaal te wees, 'n teken van die tye is. Die samelewing is besig om vinnig te verander.

"1MAAR weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom. 2Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig, 3sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie, 4verraaiers, roekeloos, verwaand, meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God; 5 mense wat ’n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van hierdie mense af. 6Want uit hulle is die wat in die huise insluip en arme vroue gevange neem wat met sondes belaai is en deur allerhande begeerlikhede gedryf word, 7wat altyd leer en nooit tot die kennis van die waarheid kan kom nie. 8En net soos Jannes en Jambres Moses teëgestaan het, so staan ook hierdie mense die waarheid teë, mense verdorwe in die verstand, onbetroubaar ten opsigte van die geloof. 9Maar hulle sal nie verder voortgaan nie, want hulle dwaasheid sal vir almal duidelik wees, soos ook dié van daardie manne geword het. 10Maar jy het my navolger geword in leer, lewenswandel, planne, geloof, lankmoedigheid, liefde, lydsaamheid, 11vervolginge, lyding, soos my te beurt geval het in Antiochíë, in Ikónium, in Listre. Watter vervolginge het ek nie al verdra nie! En die Here het my uit almal verlos. 12En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word. 13Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger, hulle wat verlei en verlei word. 14Maar bly jy in wat jy geleer het en waarvan jy verseker is, omdat jy weet van wie jy dit geleer het, 15en dat jy van kleins af die heilige Skrifte ken wat jou wys kan maak tot saligheid deur die geloof in Christus Jesus. 16 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, 17sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus." - II TIMÓTHEÜS3

Die volgende generasie van Katolieke mag dalk minder geneig wees om op te let as hul pous erger en erger was, maar ten minste is daar nou sekere Katolieke wat opsoek is na 'n meer bybelse alternatief. Mense dink dat harde preke mense wegskrik, maar meer gereeld, het dit die teenoorgestelde effek. Onlangs, het ek gehoor van sommige Katolieke wat 'n Baptiste kerk besoek het omdat hulle gehoor het dat die prediker hard gepreek het teen die Sodomiete.

Hierdie is 'n harde preek teen Pous Francis

Sunday, July 17, 2016

Drie Maniere hoe om ‘n swak kerk lidmaat te wees




1. Probeer om die Pastoor te verander.

Eerstens moet mens besef dat geen twee Christene op presies dieselfde manier glo oor elke klein dingetjie nie. Jy moet ‘n kerk vind wat in lyn is met jou siening oor die belangrikste aspekte en die res moet oor gesien word.

Een persoon byvoorbeeld, het herhaaldeliks met die Pastoor ontmoet en het desperaat probeer dat die Pastoor die hele struktuur van sy kerk moes verander en dit voor die person eenkeer in die kerk was. Hierdie persoon moes eerder aan gepas het of dan aanbeweeg het na ‘n ander kerk toe. Dis heeltemal in orde om nederig vrae te vrae oor jou verskilllende interpretasie van ‘n sekere vers, maar moet jouself nie dood bekommer oor die klein dingetjies nie. Jy mag dalk net die een wees wat verkeerd is. Kry jou agtersewe net in ‘n goeie kerkbank, sit en hou jou smoel. ( Kry jouself net in ‘n goeie kerk, sit rustig en wees stil)

’n BEJAARDE man moet jy nie hard bestraf nie, maar vermaan hom soos ’n vader, jongeres soos broers,” 1 Timotius 5:1

2. Vermy Broederskap. ( Gemeenskaplikheid)

As Jy byvoorbeeld vir ‘n heel paar jaar dieselfde kerk besoek en die gemeenskap vra gereeld of jy ‘n nuweling is, dan hou jy jouself apart en is jy nie oop en vriendelik nie. ‘n Dame met wie dit die geval was het erken dat sy vertsaan hoekom dit met haar gebeur, want sy praat nooit met enige iemand nie en sy het inderdaad nie. Mag dit nooit van jou gesê word nie vriend.

"A man that hath friends must shew himself friendly: and there is a friend that sticketh closer than a brother." - Proverbs 18:24

3. Veroorsaak Drama.

Mens hoef nie beste vriende met almal in die gemeenskap te wees nie, maar jy kan darem vriendelik groet of glimlag sou jou paaie kruis met iemand vir wie jy nie die liefste is nie. ( …paaie kruis met iemand van wie jy niks hou nie) As jy dalk vir die persoon bid, mag jou hart oor tyd verander. Die enigste person wie mens kan beheer( verander), is jouself. Hierdie is ‘n belangrike beginsel wat betrekking het op enige verhouding, nie slegs tussen gemeentelede van ‘n kerk nie.

“Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ’n regverdige het groot krag.” Jakobus 5:16 


Die beste manier hoe om ‘n goeie kerkganger te wees, is om ‘n kerk te vind waar jy die Pastoor kan respekteer. Wees vriendelik en vermy die versoeking om elke klein probleempie uit te basuin. ( …vermy die versoeking om oor elke klein probleempie te redekawel) Wanneer jy tuiskom, moet nie oor die kerk kla by jou gesin nie. As jy gebraaide Pastoor vir aandete geniet, veroorsaak dit jou kinders en vrou om ‘n swak houding of siening te hê. Moet ook nie die man van God op die internet kritiseer nie. Elke ding wat neergeskryf word kan aan iemand anders gewys word en jou Pastoor mag jou dalk net uit die kerk verban as ‘n opstoker en agterbaks. (kwaadsteker) As jy voel jy kannie langer deel wees van ‘n kerk nie, verwyder jouself grasieus en moet nie die vlam verder aanblaas deur om jou mede kerkgangers te vergiftig nie. (…verwyder jouself grasieus en moet nie die pot roer deur om jou mede kerkgangers op te stook nie)

Hier volg ‘n preek oor hoe om vriendelik te wees.

Saturday, July 16, 2016

Wanneer Kerke Duur Raak



By Faithful Word Baptiste Kerk, vra ons vir niks geld nie. Ons gee Bybels, CD’s en DVD’s weg, en alle kerk aktiwiteite is gratis. Die rede waarom ons geen gelde vra vir hierdie dinge, kan gevind word in Johannes Hoofstuk Twee. Nie net is dit verkeerd om God se huis ‘n huis van goedere te maak, maar mens hou nie daarvan om in ‘n kollig geplaas te word om geld te spandeer. Ongelukkig deur sommige kerke by te woon, kan dit duur raak.

Jeugbediening of Jeug Industrie?

In een groot onafhanklike fundamentele Baptiste Kerk, het ek gehoor dat tieners in ‘n Sondagskool klas gevra is om Vyf Dollar elk te gee, om te help betaal vir ‘n “personeel geskenk”. Die Jeugleier het aggressief vir die klas gepreek en vir hulle vertel dat hulle heel moontlik hul geld oor naweke by ‘n pretpark spandeer. Baie tieners het nie eers werk nie, en as hulle het, is daar niks fout daarmee dat hul pret wil hê met hul eie geld. Daardie selfde kerk bied jaarliks ‘n groot jeug konferensie aan, wat grootliks dien as ‘n lewende advertensie vir hul Bybel Kollege asook boeke en CD’s wat ingebring word deur hul gas sprekers.

Koop die Kommentaar

By ‘n ander kerk in dieselfde sirkel, was vrouens gedruk om ‘n boek te koop oor die standaarde van hul kleredrag, sodat hulle sou weet wat verwag word van hulle om aan te trek. Meeste van die dames in die kerk het die boek gekoop, maar een van die dames met wie ek gesels het, wat na daardie spesifieke kerk gaan, het gevoel aangesien hulle wou gehad het sy moet die boek lees, moes hulle dit gratis vir haar gegee het.

Multi-Vlak Bemarking

Dit is nie net die leierskap wat vra vir geld nie. In kerke wat goedere verkoop op die agterste tafel, is daar soms mense wat aanneem dat dit aanvaarbaar is om hul eie goedere daar te bemark. Moenie inloop met jou Mary Kay katalogus of wat ook al jy smous, en ons sal jou ook nie vra om iets te koop. Daar is ‘n tyd en ‘n plek om geld te maak, en dit is nie by die kerk nie.

Sondag Oggend Gaskoeldrank

Gaskoeldrank masjiene by kerke irriteer mens ook, want dit kan veroorsaak dat hul kinders vra vir geld tydens elke kerk diens, om nie eers te praat van die voor hand liggende gesondheids bekommernisse.

As jy ‘n kerk bywoon wat ‘n boekwinkel of ‘n gaskoeldrank masjien het, moet jy jouself weerhou om enige iets daar te koop. Jesus het ons nie alleenlik geleer om nie God se huis as ‘n huis van goedere te maak, maar ons kan sien deur die storie te lees dat dit Hom ongelooflik kwaad maak:

“En die pasga van die Jode was naby, en Jesus het opgegaan na Jerusalem. En Hy het in die tempel gevind die wat beeste en skape en duiwe verkoop, en die geldwisselaars wat daar sit. En Hy het ’n sweep van toutjies gemaak en almal uit die tempel uitgedrywe, ook die skape en die beeste, en die kleingeld van die wisselaars het Hy uitgegooi en hulle tafels omgekeer. En vir die duiweverkopers het Hy gesê: Neem daardie dinge hier weg; moenie die huis van my Vader ’n handelshuis maak nie.” – Johannes 2:13-16

Hier is ‘n preek genaamd “Huise van Goedere”

Friday, July 15, 2016

Gandhi, jou skynheilige!



“Ek sou ʼn Christen wees as dit nie vir die Christene was nie” Gandhi

Ek is siek en sat vir Christene wat die mantra herhaal: haat die sonde, wees lief vir die sondaar. Asof dit in die Bybel gestaan het. Hierdie gesegde is in werklikheid ʼn Mahatma Gandhi aanhaling en Gandhi was nie die held wat jy dink hy was nie. Sit end aan die aanhaling van hierdie skynheilige, false profeet en pervert wie nou in die hel brand!

Pro Oorlog Stukke

“ʼn Oog vir ʼn oog maak die hele wêreld blind” Gandhi

Gandhi het teen geweld gepreek, maar soos baie politici was hy skynheilig. In werklikheid het hierdie self geproklameerde pasifis ʼn pamflet geskryf gedurende Wêreld Oorlog I genaamd Appèl vir Indienstreding. Later, in Wêreld Oorlog II het hy nie-gewelddadige morele ondersteuning aan Brittanje aangebied. Alhoewel Gandhi nooit eens ʼn vlieg kon seermaak nie, het hy ander aangemoedig om in oorloë te veg, wat die teenoorgesteld was van sy nie-gewelddadige beginsels.

Vrugtariër

“Dit is ʼn arrogante aanname om te sê dat alle menslike wesens here en meesters is van die laer skeppings” Gandhi Gandhi, soos baie Hindoes, was ʼn vegetariër en het geleer dat dit misdaad was om vleis te eet, waarna hy met minagting as karkaste verwys het. Hy was teen die inneem van dierprodukte en het op ʼn ekstreme vrugtariër dieet gegaan vir vyf jaar, wat veroorsaak het dat hy lei aan pleuris. Toe ʼn dokter vir hom ingelig het dat hy nie slegs van vrugte af kon leef nie, het hy onwillig begin om bokmelk te drink.

Selibaat

Gandhi het geleer dat behalwe vir pogings van voortplanting, was selibaat in ʼn huwelik die superieure staat. Gandhi het 'n eed van selibaat later in sy huwelik geneem en het dus die fisiese verhouding met sy vrou gediskonteer. In plaas daarvan was hy gereeld deur naak jong vrouens in sy bed vergesel, wat hy volgehou het net ʼn toets was. Sy skrywe, wat die ongure besonderhede van hierdie ontmoetings bevat het, was vir baie jare na sy dood weggesteek.

Hou op Gandhi, ʼn Hindi/Boeddhis bedrieër, aan te haal en maak die Bybel jou prioriteit.

"MAAR die Gees sê uitdruklik dat in die laaste tye sommige van die geloof afvallig sal word en verleidende geeste en leringe van duiwels sal aanhang deur die geveinsdheid van leuenaars wat gebrandmerk is in hulle eie gewete, wat verbied om te trou en gebied dat die mense hulle moet onthou van voedsel wat God geskape het om met danksegging gebruik te word deur die gelowiges en die wat die waarheid ken. Want alles wat deur God geskape is, is goed, en niks is verwerplik as dit met danksegging ontvang word nie;” 1 Timoteus 4:1-4

“En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.” Genesis 1:26

“Oog vir oog, tand vir tand, hand vir hand, voet vir voet,” Eksodus 21:24

“’n tyd om lief te hê en ’n tyd om te haat, ’n tyd vir oorlog en ’n tyd vir vrede.” Prediker 3:8

Hier is 'n preek oor Skynheiligheid wat praat oor Gandhi

Thursday, July 14, 2016

Bybelse Redes Om Suiker In Jou Dieet In Te Sluit


Indien jy drie dieetkundiges sou vra wat die ideale dieet is, sal jy sonder twyfel drie verskillende antwoorde kry. Daar is net soveel wat ons nie verstaan nie ten opsigte van die menslike liggaam. Die feit dat verskillende kulture dikwels drastiese verskillende diëte het is net ‘n bewys van die aanpasbaarheid van die liggaam. Voeding is ‘n baie ingewikkelde onderwerp, en daar is heelwaarskynlik nog baie belangrike voedingstowwe wat steeds ontdek moet word.

Soos met elke aspek van die lewe, het die Bybel al die antwoorde, so die beste voedings praktyk is om te probeer om ‘n gebalanseerde dieet te eet, wat die voedsel insluit wat spesifiek in die Bybel genoem word.

Die Bybel Verskoon Soetgoed
“Verder het hy vir hulle gesê: Gaan, eet lekker spys en drink soet dranke en stuur porsies aan hulle vir wie niks berei is nie; want hierdie dag is heilig aan onse HERE. Wees dan nie bedroef nie, want die blydskap in die HERE — dit is julle beskutting.” Nehemía 8:111

Suiker Is In Orde In Matigheid

Oormatige inname van verwerkde suiker is gekoppel aan lae energie vlakke so wel as vetsug, maar die Bybel onderrig dat heuning, ‘n natuurlike suiker, goed is in matigheid.

“Het jy heuning gevind, eet tot jy genoeg het, sodat jy daar nie sat van word en dit uitspuug nie.” Spreuke 25:16

Dis egter nie net heuning wat in die Bybel genoem word nie. Baie mense besef nie dat suikerriet (kalmoes) ook in die Bybel genoem word nie.

“Waarom sou daar tog vir My wierook uit Skeba kom en die kosbare kalmoes uit ’n ver land? Julle brandoffers is nie welgevallig nie, en julle slagoffers is My nie aangenaam nie.” Jeremia 6:20

“Jy het vir My geen kalmoes2 met geld gekoop en met die vet van jou slagoffers My nie verkwik nie; maar jy het My oorlas aangedoen met jou sondes, jy het My vermoei met jou ongeregtighede.” Jesaja 43:24

Kinders Leer Deur Heuning Te Eet

“Eet heuning, my seun, want dit is goed, en heuningstroop is soet teen jou verhemelte. Erken dat die wysheid só is vir jou siel; as jy dit vind, dan is daar ’n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie.” Spreuke 24: 13-14

“Dikmelk en heuning sal hy eet as hy weet om te verwerp wat kwaad is en om te kies wat goed is.” Jesaja 7:15

Kinders het van nature ‘n soet tand, en Jesus Christus was self nie ontneem van soetgoed as ‘n kind of as ‘n volwassene nie. Nie net weet ons dat hy heuning geëet het nie maar ons word selfs ‘n rede gegee vir dit. Ons mag dalk nie ten volle die geestelike voordele van heuning verstaan wat in die boonste verse na verwys word nie, maar ons wil definitief hê ons kinders moet meedeel in die wysheid oor hoe om die goed in die lewe te kies.

Daar is soveel dinge waarvoor ons moet nee sê in vandag se dae. Moenie jouself en jou kinders ontneem van een van die lewe se mees natuurlike plesiere nie. Voeding tendense verander heeltyd, maar God se Woord verander nooit.

Hier is ‘n onlangse preek oor Bybelse Voeding.

Wednesday, July 13, 2016

Ope brief aan die persoon wat teen Verity Baptist Church betoog



As jy hoop dat ek jou naam gaan noem in hierdie skrif, sodat jy iets kan hê om oor te spog aan jou skandseun vriende, gaan jy teleurgesteld wees. Op hierdie punt, daar is geen behoefte om ons teenwoordigheid op die internet te gebruik om jou enige publisiteit te gee nie. Dit is nie die Christene wat belangstel om mense te belaster en laster nie, maar jy en jou vriende. Jy sal ons nie tekens sien vashou by die homo-vriendelike Metodiste en Vryheid kerke nie. Ons sal jou nie afneem of jou nommer plaat afteken nie. Ons is te besig om ons kinders groottemaak en om die Here te bedien, en ons soek nie vir moeilikheid nie.

Ons het nie tyd te mors om bekommerd te wees oor uitgebrande skewe aas met niks beter om te doen as om te probeer om 'n bende van verwerp werf om mense te laster wat in en uit die kerk loop. Jy is die een wat 'n obsessie het. Ons sal nie jou naam publiseer nie, maar jy, 'n vyand van die Here se werk, is op 'n groot deel van ons gebed lyste-en nie in 'n goeie manier nie.

Dis lagwekkend om te sien hoeveel kommentaar, waar mense dreig om te kry Pastoor Jimenez afgedank vir prediking op ongewild gedeeltes in die Bybel. Onafhanklike Baptiste is nie deel van 'n Baptiste denominasie soos die Southern Baptist Convention of die Amerikaanse Baptiste. Ons is uitgestuur deur ander onafhanklike Baptiste kerke, en elke kerk is outonome. Die pastoor is die leier van 'n Bybelse, Nuwe Testament Baptiste kerk.

Dit gesê, 'n Baptiste kerk is nie 'n kult nie. Mense in hierdie kerk het gemoedere van hul eie, so een van die dae, kan jy dalk mors met die verkeerde persoon. Om mense te tesiter wat jy nie ken nie, kan gevaarlik wees. Verity se lede is waarskynlik nie ingenome met 'n klomp vuil faggotte en bul-gange wat hulle en hul kinders week na week agtervolg en fotografeer. Meer gevaarlik as om sommige veteraan met PTSV af te teister of om hom te verwar met iemand in 'n vooraanstaande familie,dit nooi die toorn van God self.

"Vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende God." Hebreërs 10:31

Jy sê in jou kommentaar dat jy nie 'n homoseksuele is nie. As dit die geval is, miskien het jy nog nie omgedraai oor 'n slegte gesindheid nie, en kan jy steeds gered word. Na alles, Saul, wat later Paulus was,het die kerk vervolg voor sy bekering. As dit die geval is,bid ek dat jy sal gered word voordat dit vir ewigheid te laat is.

"En hulle het hom buitekant die stad uitgewerp en hom gestenig; en die getuies het hulle klere neergelê by die voete van ’n jongman met die naam van Saulus. En hulle het Stéfanus gestenig terwyl hy die Here aanroep en sê: Here Jesus, ontvang my gees! En hy het op sy knieë neergeval en met ’n groot stem uitgeroep: Here, reken hulle hierdie sonde nie toe nie! En met dié woorde het hy ontslaap." - Hand 7:58-60

Ek twyfel sterk dat jy die volgende apostel Paulus is, maar as dit steeds moontlik is vir jou om in die Here Jesus Christus te glo, dan moet hierdie sonde nie gelê word om jou lading. Miskien, omdat jy bly luister na Pastoor Jimenez se preke, sal iets in sink.

Of jy nou 'n verandering van hart oorkom,regsprobleme teëkom of dood neer val,is daar baie Christene wat bid dat jy sal gestop word. Ek wil nie in jou skoene wees op die oomblik nie.

Die uwe,
Fundamentele Baptiste regoor Amerika

Hier is 'n preek oor vervloekende gebed

Tuesday, July 12, 2016

Gedagtes vir die Stuur van Sendelinge


Ons Moet Kieskeurig Wees Oor Die Sendelinge Wat Ons Ondersteun

As jy al ‘n geruime tyd in die kerk is, dan het jy sekerlik al gehoor hoe die pastore kla oor die lui sendelinge wat nie eens probeer om siele te wen terwyl hulle hier in die Verenigde State is nie. As ‘n sendeling nie hier wil siele wen nie sal hy dit tien teen een nêrens anders doen nie. Die eerste kwalifikasie vir ‘n sendeling is om in ‘n plaaslike kerk opgelei te word. Die tweede een is dat hy sy vermoë om tydens sy plaaslike diens te preek en die evangelie te versprei tydens moet kan demonstreer. Ons wil graag sendelinge ondersteun wat ons kan vertrou om in die veld produktief te wees, maar kerke moet ook definitief selektief wees in die sendings-areas.

“En verder word van die bedienaars vereis dat hulle getrou bevind moet word.” 1 Korintiërs 4:2

“En wat jy van my gehoor het onder baie getuies, vertrou dit toe aan getroue manne wat bekwaam sal wees om ook ander te leer.” 2 Timoteus 2:2

Ons Moet Sendelinge Stuur Na Ontvanklike Areas

Ons kerk verkies om meer te konsentreer op ontvanklike areas wat ek glo bybels is:

“En die woord van die Here is deur die hele land verbrei. Maar die Jode het die godsdienstige en aansienlike vroue en die vernaamste mense van die stad opgehits en teen Paulus en Bárnabas ’n vervolging in die lewe geroep en hulle buite hul gebied verdryf. Toe het hulle die stof van hul voete teen hulle afgeskud en na Ikónium gegaan.” Handelinge 13:49-51

“En almal wat julle nie ontvang nie — as julle van daardie stad weggaan, skud selfs die stof van julle voete af, tot ’n getuienis teen hulle.” Lukas 9:5

Die Bybel leer ons dat as mense nie geïnteresseerd is nie, jy moet aan beweeg. In stede van na ‘n land gaan waar jou kerk in die skadu’s moet bly, sal jy meer mense red deur na ‘n ontvanklike area te gaan waar jy wettiglik kan preek. In sekere lande beoefen sendelinge die evangelie leefstyl vir maande voor hulle voel dit is veilig om die evangelie te noem. Ek verstaan die waarde van een siel, maar wat van die waarde van baie siele?

Bereik Buitelandse Immigrante

‘n Ander manier om mense in areas sonder baie vryheid te bereik is deur die evangelie aan immigrante uit daardie areas te gee. Ek kan jou neem om siele te wen in areas van Phoenix, Arizona, waar jy sal voel of jy in Afrika, die Midde Ooste, of Sjina is. Deur immigrante met die evangelie te bereik, kan jy hulle familielede indirek oorsee bereik.

Stuur die Beste van die Beste

‘n Sendeling moet gewillig wees om teen die valse gelowe in die area te praat en hard teen sonde te preek. ‘n Vreemde land is nie die plek om mense na te stuur wat nie die vrymoedigheid of aanleg het om mense te kan leer nie. Net soos ‘n pastoor, ‘n sendeling of ‘n evangelis soos die Bybel dit noem, ‘n sterk man van God moet wees.

Ons Nuwe Sending na Botswana, Africa

Klik hier om ons fantastiese nuwe sendeling na Botswana, Broeder Garrett Kirchway, te ondersteun. Botswana is een van die meer ontvanklike areas in Afrika, en Broeder Kirchway is ‘n dinamiese prediker wat die Bybel ken en vir 8 jaar as ‘n siel wenner in ons kerk gedien het. As jy sy voorbeeld wil volg as ‘n sendeling, moet jy die Bybel ken, hard preek en soos ‘n masjien siele kan wen.

Hier is ‘n preek om saam met hierdie artikel te gaan